Toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van kontrakte : Zeeman v De Wet NO 2012 6 SA 1 (HHA)

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.author Cornelius, Steve J.
dc.date.accessioned 2014-07-01T12:03:58Z
dc.date.available 2014-07-01T12:03:58Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Die reëls met betrekking tot die toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van skriftelike kontrakte is en bly maar altyd 'n doring in die vlees vir kontrakspartye en regslui wat kontrakspartye moet adviseer aangaande die uitleg en uitvoering van kontrakte. Dit is soms moeilik om aan partye te verduidelik waarom getuienis, wat op die oog af hoogs relevant tot die beregting van 'n geskil mag wees en skynbaar klinkklare antwoorde bied, buite rekening gelaat moet word. Daarby word daar dikwels heelwat daarvan gewag gemaak dat die reëls met betrekking tot die toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis kwansuis onbillike gevolge kan inhou, sonder dat enige wesenlike en geldige voorbeelde van onbillikheid voorgehou word. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 en_US
dc.identifier.citation Cornelius, S 2013, 'Toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van kontrakte : Zeeman v De Wet NO 2012 6 SA 1 (HHA)', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 4, pp. 805-816. en_US
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40479
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en_US
dc.subject Toelaatbaarheid en_US
dc.subject Ekstrinsieke getuienis en_US
dc.subject Kontrakte en_US
dc.title Toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van kontrakte : Zeeman v De Wet NO 2012 6 SA 1 (HHA) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record