Deliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskryding

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2007-10-08T05:02:34Z
dc.date.available 2007-10-08T05:02:34Z
dc.date.issued 2007
dc.description.abstract Dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tans onder geweldige druk verkeer, behoef weinig betoog. Aan die een kant staan slagordes van georganiseerde misdadigers gereed om die effektiwiteit van ons geregsdienaars, wat sweet om uitvoering te gee aan hul leuse ‘‘servimus et servamus’’, te toets; aan die teenoorgestelde kant bespied ons regbank elke beweging van hierdie bewakers van die vrede wat in die uitvoering van hul plig begaan word, met die spreekwoordelike arendsoog. Die dagpers wemel deesdae ook van berigte oor die nypende tekort aan vaardighede onder polisiebeamptes. Dit val dan sekerlik nie vreemd op nie dat daar in die hofverslae deesdae al hoe meer bladsye afgestaan word aan uitsprake oor deliktuele vorderings teen die minister van veiligheid en sekuriteit, vele waarvan suksesvol (vgl bv in dieselfde maanduitgawe as die beslissing onder bespreking Minister of Safety and Security v Luiters 2006 4 SA 160). afr
dc.format.extent 119835 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Scott, J 2007, 'Deliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskryding', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 188-199. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] afr
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/3685
dc.language.iso Afrikaans afr
dc.publisher Juta Law en
dc.rights Juta Law en
dc.subject Suid-Afrikaanse Polisiediens afr
dc.subject Deliktuele vorderings afr
dc.subject.lcsh Police -- South Africa en
dc.subject.lcsh Torts en
dc.title Deliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskryding afr
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record