Deliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskryding

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Scott, Johan (T. Johan)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Juta Law

Abstract

Dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tans onder geweldige druk verkeer, behoef weinig betoog. Aan die een kant staan slagordes van georganiseerde misdadigers gereed om die effektiwiteit van ons geregsdienaars, wat sweet om uitvoering te gee aan hul leuse ‘‘servimus et servamus’’, te toets; aan die teenoorgestelde kant bespied ons regbank elke beweging van hierdie bewakers van die vrede wat in die uitvoering van hul plig begaan word, met die spreekwoordelike arendsoog. Die dagpers wemel deesdae ook van berigte oor die nypende tekort aan vaardighede onder polisiebeamptes. Dit val dan sekerlik nie vreemd op nie dat daar in die hofverslae deesdae al hoe meer bladsye afgestaan word aan uitsprake oor deliktuele vorderings teen die minister van veiligheid en sekuriteit, vele waarvan suksesvol (vgl bv in dieselfde maanduitgawe as die beslissing onder bespreking Minister of Safety and Security v Luiters 2006 4 SA 160).

Description

Keywords

Suid-Afrikaanse Polisiediens, Deliktuele vorderings

Sustainable Development Goals

Citation

Scott, J 2007, 'Deliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskryding', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 188-199. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]