Deliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskryding

dc.contributor.authorScott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned2007-10-08T05:02:34Z
dc.date.available2007-10-08T05:02:34Z
dc.date.issued2007
dc.description.abstractDat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tans onder geweldige druk verkeer, behoef weinig betoog. Aan die een kant staan slagordes van georganiseerde misdadigers gereed om die effektiwiteit van ons geregsdienaars, wat sweet om uitvoering te gee aan hul leuse ‘‘servimus et servamus’’, te toets; aan die teenoorgestelde kant bespied ons regbank elke beweging van hierdie bewakers van die vrede wat in die uitvoering van hul plig begaan word, met die spreekwoordelike arendsoog. Die dagpers wemel deesdae ook van berigte oor die nypende tekort aan vaardighede onder polisiebeamptes. Dit val dan sekerlik nie vreemd op nie dat daar in die hofverslae deesdae al hoe meer bladsye afgestaan word aan uitsprake oor deliktuele vorderings teen die minister van veiligheid en sekuriteit, vele waarvan suksesvol (vgl bv in dieselfde maanduitgawe as die beslissing onder bespreking Minister of Safety and Security v Luiters 2006 4 SA 160).afr
dc.format.extent119835 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationScott, J 2007, 'Deliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskryding', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 188-199. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]afr
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/3685
dc.language.isoAfrikaansafr
dc.publisherJuta Lawen
dc.rightsJuta Lawen
dc.subjectSuid-Afrikaanse Polisiediensafr
dc.subjectDeliktuele vorderingsafr
dc.subject.lcshPolice -- South Africaen
dc.subject.lcshTortsen
dc.titleDeliktuele vorderings teen die polisie : nienakoming van 'n statutêre vervaltermyn en noodweersoorskrydingafr
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_Deliktuele(2007).pdf
Size:
117.03 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.4 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: