Search and seizure of learners in schools in a constitutional democracy : a comparative analysis between South Africa and the United States

Show simple item record

dc.contributor.author Joubert, Hendrika J. (Rika)
dc.contributor.author Sughrue, Jennifer
dc.contributor.author Alexander, David M.
dc.date.accessioned 2014-01-24T07:02:16Z
dc.date.available 2014-01-24T07:02:16Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract In hierdie artikel word die regsraamwerk wat die effektiewe bestuur van deursoeking en beslagleggingsaksies rig, gebruik om die reg van leerders op privaatheid in gevalle van onredelike deursoeking en beslaglegging van leerders se besittings in Suid-Afrika te vergelyk met die Verenigde State. In Suid-Afrika mag 'n skoolhoof of die persoon aan wie hierdie gesag gedelegeer is, 'n groep leerders of die besittings van 'n groep leerders lukraak deursoek vir enige gevaarlike voorwerp of onwettige dwelmmiddel, mits daar 'n billike en redelike vermoede bestaan. In die Suid-Afrikaanse reg word die begrippe deursoeking en beslaglegging nie duidelik gedefinieer nie. Hoewel daar riglyne gepubliseer is wat die bestuur en voorkoming van dwelmmisbruik in skole rig, word deursoeking van leerders tans oorgelaat aan eie oordeel wat van een geval tot die volgende gebruik word. Deursoeking noodsaak 'n mate van skending van die reg op privaatheid van leerders of hulle besittings. Daar is 'n belangrike verskil tussen Suid-Afrika en die Verenigde State wat betref die vryheid om 'n individu te mag deursoek. In die Verenigde State mag 'n skoolhoof nie 'n groep leerders deursoek as daar 'n redelike vermoede bestaan dat een van hulle 'n moontlike oortreding begaan het nie. Indien daar 'n redelike vermoede bestaan dat 'n individuele leerder 'n moontlike oortreding begaan het, mag slegs daardie leerder deursoek word. In die artikel word onderwysers gemaan dat elke situasie waartydens deursoeking of beslaglegging betrokke is van mekaar verskil en dat 'n presedent moeilik gevolg kan word. Nuwe hofuitspake en verskillende omstandighede noodsaak verskillende optredes. Die doel met deursoeking en inbeslaglegging van leerders se besittings moet verband hou met die handhawing van goeie orde en dissipline by 'n skool en nie met die toepassing van strafreg nie. af
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.librarian gv2014
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Joubert, R, Sughrue, J & Alexander, DM 2013, 'Search and seizure of learners in schools in a constitutional democracy : a comparative analysis between South Africa and the United States', De Jure : Education Law in a Democracy, vol. 46, no. 1, pp. 114-131. en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/33076
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject Learners en_US
dc.subject Constitutional democracy en_US
dc.subject.lcsh School discipline -- South Africa en
dc.subject.lcsh Substance abuse -- South Africa en
dc.subject.lcsh Students -- Legal status, laws, etc. -- South Africa en
dc.title Search and seizure of learners in schools in a constitutional democracy : a comparative analysis between South Africa and the United States en_US
dc.title.alternative Deursoeking en beslaglegging van leerders in skole in 'n grondwetlike demokrasie : 'n vergelykende ontleding van Suid-Afrika en die Verenigde State af
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record