Evaluation of resource usage and throughput processes in a clothing production system

Show simple item record

dc.contributor.author Prinsloo, Caroline
dc.contributor.author Jacobs, Bertha Margaretha
dc.contributor.author Erasmus, Alet C. (Aletta Catharina)
dc.date.accessioned 2013-12-12T07:14:01Z
dc.date.available 2013-12-12T07:14:01Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Hierdie artikel fokus op die Suid-Afrikaanse kledingproduksie industrie wat in die laaste dekade aansienlik gekrimp het. Die doel van die ondersoek was om die interaktiewe bydrae van die menslike- en fisiese hulpbronne en die deurvoerprosesse in terme van die werking van 'n geslekteerde Suid Afrikaanse kledingproduksie maatskappy te verken en te beskryf vanuit die werkers se perspektief. 'n Sisteemteorie benadering is gebruik om 'n bespreking van die interaktiewe bydrae van die hulpbronne en deurvoerprossesse van die kledingprduksiesisteem te struktureer. 'n Kledingproduksie maatskappy in die Bronkhorstspruit area, Gauteng, is gekies as die eenheid van analise vir die gevallestudie. 'n Voorafgetoetste, gestruktureerede vraelys is deur 103 werkers (stiksters en uitknippers) ingevul. Beskrywende resultate is verkry, wat bruikbare bewyse verskaf het om die interverwantskappe van die fabriek se hulpbronne te bevestig en dui ook daarop dat die optimalisering van elke hulpbron 'n beteknisvolle bydrae sal maak tot 'n meer effektiewe uitset. Die verwaarlosing van menslike hulpbronne is hoofsaaklik verantwoordelik vir die werkers se onvermoë en magteloosheid om probleme te hanteer. Die kwaliteitsbeheer en fisiesie hulpbronne het ook nie aan die verwagte standaarde van 'n mededingende maatskappy voldoen nie. Spesifieke probleme is in die studie aangespreek en aanbevelings is gemaak om hierdie hindernisse te oorkom. en_US
dc.description.librarian am2013 en_US
dc.description.uri http://www.up.ac.za/saafecs/ en_US
dc.identifier.citation Prinsloo, C, Jacobs, B & Erasmus, AC 2013, 'Evaluation of resource usage and throughput processes in a clothing production system', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe, vol. 41, pp. 63-83. en_US
dc.identifier.issn 0378-5254
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/32879
dc.language.iso en en_US
dc.publisher South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en_US
dc.rights South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en_US
dc.subject Suid-Afrikaanse kledingproduksie industrie en_US
dc.subject South African clothing production industry en_US
dc.subject Werkers se perspektief en_US
dc.subject Workers perspective en_US
dc.title Evaluation of resource usage and throughput processes in a clothing production system en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record