Truter, Jan Hendrik Lodewyk
(University of Pretoria, 2008-07-01)
Hierdie studie handel oor gemeentebou en kerkgeboue. Die doel van dié studie is om in die lig van gemeenteboubeginsels riglyne vir kerkgeboue binne die Suid-Afrikaanse kerklike opset op die tafel te plaas, wat missionêr ...