Cockrell, Phelia Jacoba
(University of Pretoria, 2020)
Leerlinge met matige intellektuele disfunksie (MID) is ʼn kohort leerlinge wie se hoë
aggressievlakke onderrig in skole ernstig bemoeilik. Leerlinge met MID het ʼn gemiddelde
intelligensiekwosiënt (IK) van 55 tot 70 en hul ...