Kimberg, Martha Petro
(University of Pretoria, 2008-11-27)
In hierdie ondersoek is daar gepoog om die belange van die minderjarige kind in egskeiding te bevorder deur die egskeidingsevalueringsproses waarvolgens die belange van die kind bepaal word, te ondersoek en te beskryf. Die ...