Kasselman, Joachim Petrus Hermanus
(University of Pretoria, 1990)
Navorsing ten opsigte van supervisie in maatskaplike werk fokus
veral op die noodsaaklikheid van supervisie en wat supervisors
veronderstel is om te doen. Die doel van hierdie ondersoek is om
vas te stel wat supervisors ...