Browsing Research Articles (Unit for Academic Literacy) by Subject "Afrikaanse digters"

Browsing Research Articles (Unit for Academic Literacy) by Subject "Afrikaanse digters"

Sort by: Order: Results:

  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1981-12)
    Dit is met 'n gevoel van verwagting dat mens Johan van Wyk se jongste digbundel ter hand neem. Hy het reeds in sy voorafgaande twee bundels, Deur die oog van die luiperd (1976) en Heldedade kom nie dikwels voor nie ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1994)
    Sedert die vroegste tye neem diere 'n belangrike plek in die letterkunde in. 'n Mens dink dadelik aan die klassieke Fabels van die Griek Esopus, wat vermoedelik in die sesde eeu v.C. as slaaf op die eiland Samos aan die ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1984-05)
    Die Afrikaanse poësie beskik oor 'n ruim kwota gedigte deur verskeie digters sedert die tyd van Totius wat oor familie- en/of gesinslede van die digter handel. Hierdie onderwerp het egter tot en met die voltooiing ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1982)
    Jeanette Ferreira se debuutbundel, Waar een mens saam is, het gedurende 1980 by Perskor verskyn. Dit bevat gedigte van wisselende gehalte oor 'n verskeidenheid temas. Soos die bundeltitel te kenne gee het die gedigte feitlik ...
  • Marais, Renee (Ensovoort Society, 1983)
    No abstract available.