Jordaan, Annette Marie
(Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, 2008)
Daar is in al drie die genoemde romans duidelike spore van “stories” of “versinsels” wat deur die karakters vertel word in ’n poging om óf leuens uit die verlede te verdoesel of te vergoeilik, óf, andersyds, om “die waarheid ...