Willemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)
(Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie, 2018)
Ek het Keorapetse Kgotsitsile die eerste keer ontmoet tydens die Culture & Resistance-konferensie in Gaborone, Botswana in Julie 1982. Ek onthou die kort, maer mannetjie goed. Hy was vir die duur van die konferensie, altyd ...