le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J.; Bosman, D. B.
(Nasionale Pers, 1921)
As daar eenkeer ’n begin gemaak is met spellingverandering, dan volg dit vanself dat dit van tyd tot tyd herhaal moet word. Tog is die veranderinge in die Nuwe Spelreëls nie groot nie. Daar het ’n paar wysiginge gekom, ...