Mooi drome van burgerlike teologie verander toe in kerklike nagmerries

Show simple item record

dc.contributor.author Van Wyk, G.M.J. (Gafie)
dc.date.accessioned 2013-04-18T10:22:51Z
dc.date.available 2013-04-18T10:22:51Z
dc.date.issued 2012-11-23
dc.description.abstract With the 69th General Assembly of 2010 the Netherdutch Reformed Church reached a fork in the road. The Church is still hesitating, unsure which road it should take at the fork. But she can not hesitate much longer. History will not wait infinitely for those who find it difficult to make choices on political and ecclesiastical matters. This article reflects on the recent history of the Church that brought her to this fork in the road, the different choices that are on the table for the Church at this stage and how she will shape her own future by the choices she will have to make in the near future. Rather than presenting a systematic argument on the matter at hand, the article reflects from different perspectives on the problems the Church is facing. Politics, ecclesiastical renewal, the role of tradition and heritage in ecclesiastic reflection, Church unity and the role of confessions of faith as a binding factor in the ecclesiastical community are used as points of reference to reflect on the current crisis in the Church. Church leaders are called upon to break with a tradition of civil obedience serving the interests of the politicians in power. The Church should rather bravely fulfil her calling to practise prophetic criticism in society so that she can help to promote justice for all in the most efficient way possible. en
dc.description.abstract Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika het by ’n vurk in die pad gekom. Terugdraai, sodat die vurk vermy kan word, is nie eers ’n moontlikheid nie. Al is baie van ons lief vir ons tradisie en ons erfenis, kan ’n mens nie in die verlede leef nie. ’n Mens kan nie op ’n ander plek en tyd leef as hier en nou nie. Al wat vir die Kerk oorbly, is om die raad van Yogi Berra te volg: ‘When you come to a fork in the road, take it.’ Wat gaan die Kerk se keuse wees by die vurk in die pad? Watter pad gaan geneem word? Die regterkantste pad word deur sommiges onder ons as die hoofroete, die spreekwoordelike breë weg, voorgehou. Dit is, volgens padwysers wat nou met ywer deur ’n groepering in die Kerk by die vurk aangebring word, ’n blote verlenging van die pad voordat dit gevurk het. Dit is die pad van die volkskerk wat die nasionale strewes van die Afrikaner dien binne die raamwerk van ’n Christelike kultuur wat bepaal word deur fundamentalistiese teologie en oudwêreldse moraliteit. Wie hierdie weg kies, maak graag daarop aanspraak dat hulle projek die legitieme voortsetting van die ware Hervormde Kerk is. Die probleem met hierdie pad is dat dit jou na ’n kort afstand oor ’n afgrond van ideologiese mislukking laat afstort. Die linkerkantste grondpad is ongekaart, maar jy kan dit aanpak met die evangelie as rigtingwyser. Hierdie pad lei jou in die dikwels brutale landskap van Suid-Afrika in. Ons weet nie waar die pad gaan uitkom nie, maar dit is van minder belang. Dit is wel van groot belang dat die reis op die pad onderneem word, want op hierdie reis moet die evangelie verkondig word. Hierdie pad lyk ook verbasend baie na die pad voor die vurk, die kronkelroete wat deur die aangrypend mooi, maar ruwe landskap van Afrika loop. Hierdie artikel reflekteer oor hoe ons Kerk by die vurk in die pad gekom het, wat die keuses wat ons as Kerk nou moet maak mag inhou en hoe ons die toekoms kan benader. Eerder as dat hier sistematies oor die sake op die tafel nagedink word, word vanuit verskillende invalshoeke oor dieselfde situasie gereflekteer. Die artikel wil nie net rekenskap gee oor die (onlangse) verlede nie − dit wil ook besin oor die toekoms van ons Kerk. en
dc.description.librarian am2013 en
dc.description.librarian mn2013
dc.description.uri http://www.hts.org.za
dc.identifier.citation Van Wyk, GMJ 2012, ‘Die mooi drome van burgerlike teologie verander toe in kerklike nagmerries‘ HTS Teologiese Studies/Theological Studies 68(1), Art. #1338, 12 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/hts.v68i1.1338 en
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v68i1.1338
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/21306
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher OpenJournals Publishing en
dc.rights © 2012. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en
dc.subject Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en
dc.subject Burgerlike teologie en
dc.subject Kerklike nagmerries en
dc.subject.lcsh Church history -- South Africa en
dc.subject.lcsh Church renewal en
dc.title Mooi drome van burgerlike teologie verander toe in kerklike nagmerries en
dc.title.alternative The sweet dreams of civil theology then became ecclesiastical nightmares en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record