Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH)

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2012-08-30T12:00:29Z
dc.date.available 2013-06-30T00:20:03Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Dit behoef geen betoog nie dat die verskynsel van middellike aanspreeklikheid van werkgewers in gevalle waar hul werknemers teenstrydig met hul werksverpligtinge, maar tog in die uitoefening van hul amp, of in noue samehang met omstandighede wat met die uitoefening van hul bepaalde betrekking verband hou, opsetlik nadeel aan 'n ander veroorsaak, vir sowel die praktiese juris as die akademiese kommentator van oudsher met probleme besaai lê (sien bv die gesag aangehaal deur Scott 773; Neethling en Potgieter Neethling-Potgieter-Visser Deliktereg (2010) 390 n 143; vir oorvloedige verwysings na meer resente bronne, sien veral Neethling en Potgieter "Deliktuele staatsaanspreeklikheid weens polisieverkragting" LitNet Akademies 9(2) (http://www.litnet.co.za/Article/deliktuele-staatsaanspreeklikheidweens-polisieverkragting). en_US
dc.description.uri http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 en_US
dc.identifier.citation Scott, J 2012, 'Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH)', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 541-558. en_US
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19684
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en_US
dc.subject Staatsaanspreeklikheid en_US
dc.subject Opsetsdelikte en_US
dc.subject Polisie en_US
dc.title Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record