Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Scott, Johan (T. Johan)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Juta Law

Abstract

Dit behoef geen betoog nie dat die verskynsel van middellike aanspreeklikheid van werkgewers in gevalle waar hul werknemers teenstrydig met hul werksverpligtinge, maar tog in die uitoefening van hul amp, of in noue samehang met omstandighede wat met die uitoefening van hul bepaalde betrekking verband hou, opsetlik nadeel aan 'n ander veroorsaak, vir sowel die praktiese juris as die akademiese kommentator van oudsher met probleme besaai lê (sien bv die gesag aangehaal deur Scott 773; Neethling en Potgieter Neethling-Potgieter-Visser Deliktereg (2010) 390 n 143; vir oorvloedige verwysings na meer resente bronne, sien veral Neethling en Potgieter "Deliktuele staatsaanspreeklikheid weens polisieverkragting" LitNet Akademies 9(2) (http://www.litnet.co.za/Article/deliktuele-staatsaanspreeklikheidweens-polisieverkragting).

Description

Keywords

Staatsaanspreeklikheid, Opsetsdelikte, Polisie

Sustainable Development Goals

Citation

Scott, J 2012, 'Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH)', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 541-558.