Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH)

dc.contributor.authorScott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned2012-08-30T12:00:29Z
dc.date.available2013-06-30T00:20:03Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractDit behoef geen betoog nie dat die verskynsel van middellike aanspreeklikheid van werkgewers in gevalle waar hul werknemers teenstrydig met hul werksverpligtinge, maar tog in die uitoefening van hul amp, of in noue samehang met omstandighede wat met die uitoefening van hul bepaalde betrekking verband hou, opsetlik nadeel aan 'n ander veroorsaak, vir sowel die praktiese juris as die akademiese kommentator van oudsher met probleme besaai lê (sien bv die gesag aangehaal deur Scott 773; Neethling en Potgieter Neethling-Potgieter-Visser Deliktereg (2010) 390 n 143; vir oorvloedige verwysings na meer resente bronne, sien veral Neethling en Potgieter "Deliktuele staatsaanspreeklikheid weens polisieverkragting" LitNet Akademies 9(2) (http://www.litnet.co.za/Article/deliktuele-staatsaanspreeklikheidweens-polisieverkragting).en_US
dc.description.urihttp://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648en_US
dc.identifier.citationScott, J 2012, 'Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH)', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 541-558.en_US
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/19684
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherJuta Lawen_US
dc.rightsJuta Lawen_US
dc.subjectStaatsaanspreeklikheiden_US
dc.subjectOpsetsdelikteen_US
dc.subjectPolisieen_US
dc.titleStaatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus : F v Minister of Safety and Security 2012 1 SA 536 (KH)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_Staatsaanspreeklikheid(2012).pdf
Size:
424.85 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: