Pretorius, Jannie
(LitNet, 2020-12)
In hierdie essay ondersoek die skrywer die konteks waarbinne Caravaggio se skildery Die
onthoofding van Sint Johannes die Doper ontstaan het en die opvoedkundige rol daarvan in die
17de eeu op die eiland Malta. Caravaggio ...