The introduction of a statutory crime to address third-party foetal violence

Show simple item record

dc.contributor.author Pickes, Camilla
dc.date.accessioned 2012-05-08T06:15:00Z
dc.date.available 2012-05-31T00:20:03Z
dc.date.issued 2011-11
dc.description.abstract In S v Mshumpa word dit opnuut beklemtoon dat die fetus voor geboorte nie die draer is van grondwetlike regte nie en gevolglik is daar dus ook geen strafregtelike remedies beskikbaar vir die geval waar derdeparty geweld spesifiek gemik is op die beëindiging van swangerskap nie. Die artikel huldig die standpunt dat hierdie situasie aangespreek kan word deur die skepping van ’n statutêre misdryf gebaseer op vroulike reproduksieregte en die reg op menswaardigheid. Sodanige regshervorming sal in lyn met die Grondwet moet wees. Derhalwe kan die fetus steeds nie regstatus verkry nie en mag die misdryf nie in konflik wees met die riglyne vervat in die Wet op Keuse oor die Beëindiging van Swangerskap nie. Die Verenigde State van Amerika is gebruik in ’n vergelykende studie aangesien die kwessie van derdeparty geweld gemik teen die fetus reeds die aandag van die wetgewer en akademiese navorsing in dié jurisdiksie geniet het. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Pickles, C 2011, 'The introduction of a statutory crime to address third-party foetal violence', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 4, pp. 546-649. en
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/18716
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis. en_US
dc.subject Statutory crime en
dc.subject Foetal violence en
dc.subject Statutêre misdryf af
dc.subject Derdeparty fetale geweld af
dc.subject.lcsh Third parties (Law) en
dc.subject.lcsh Fetal distress en
dc.subject.lcsh Pregnant women -- Violence against en
dc.title The introduction of a statutory crime to address third-party foetal violence en
dc.title.alternative Invoering van ’n statutêre misdryf om derdeparty fetale geweld aan te spreek af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record