Grant, C.C. (Catharina Cornelia); Becker, Piet J.; Viljoen, Margaretha
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2006-06)
Tydens die normale funksionering van die hart fluktueer die intervalle tussen opeenvolgende hartslae (R-R-intervalle) rondom 'n gemiddelde waarde. Hierdie fluktuering staan bekend as harttempovariasie (HTV). Verskillende ...