Middellike aanspreeklikheid van die staat vir misdadige polisie-optrede : die heilsame ontwikkeling duur voort

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2011-02-22T06:35:13Z
dc.date.available 2011-02-22T06:35:13Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract Die vlaag misdaad waaronder Suid-Afrika tans gebuk gaan, is waarskynlik ongeëwenaard in ons geskiedenis. Ons dagblaaie basuin, vanaf hoofopskrifte tot eenkolomberiggies op die briewekolombladsye, eindelose stringe feite uit oor die allergruwelikste vergrype waaraan die leserspubliek al gewoond geraak het en waardeur hulle ook al so afgestomp is, dat die aakligste detail oor 'n moordgeval soms minder animo ontlok as die uitdaging van 'n matig-moeilike Sudoku. Wat egter nog steeds die aandag trek, is wanneer daar berig word oor polisielede wat hulself aan die verkeerde kant van die reg bevind - waar die spreekwoordelike lang arm van die gereg nie alleen 'n hand het waarvan die vingers veel langer is as wat mens sou verwag nie, maar selfs verder "gevorder" het om rooftogte, moord, verkragtings en verdere ernstige geweldsmisdade op daaglikse grondslag te pleeg (sien bv Beeld (24-05-2010) 2) waarin daar berig word oor die beweerde betrokkenheid van 'n polisievrou by 'n plaasaanval). af
dc.identifier.citation Scott, J 2011, 'Middellike aanspreeklikheid van die staat vir misdadige polisie-optrede : die heilsame ontwikkeling duur voort : F v Minister of Safety and Security 2010 1 SA 606 (WKK)', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no.1, pp. 135-147. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] af
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/15901
dc.language.iso Afrikaans af
dc.rights Juta Law. en_US
dc.subject Middellike aanspreeklikheid af
dc.subject.lcsh Crime prevention -- South Africa en
dc.subject.lcsh Police misconduct -- South Africa en
dc.subject.lcsh Government accountability -- South Africa en
dc.title Middellike aanspreeklikheid van die staat vir misdadige polisie-optrede : die heilsame ontwikkeling duur voort af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record