Some comments on the interpretation and application of section 17 of the Children’s Act 38 of 2005

Show simple item record

dc.contributor.author Boezaart, C.J. (Trynie)
dc.date.accessioned 2009-06-04T10:18:14Z
dc.date.available 2009-06-04T10:18:14Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Artikel 17 van die Children’s Act het die meerderjarigheidsouderdom na agtien jaar verlaag. Hiermee is die meerderjarigheidsouderdom in ooreenstemming met die Grondwet en die internasionale dokumente met betrekking tot kinders gebring. Dit het ’n einde gemaak aan ’n situasie waar kinders te jonk was om kontrakte aan te gaan, maar oud genoeg was om in polisieselle opgesluit te word. As sodanig is die wetswysiging verwelkom. Die formulering van artikel 17 het egter veroorsaak dat ’n letterlike uitleg meebring dat net persone onder agtien jaar ingevolge artikel 17 meerderjarig word. Hierdie uitleg is so vergesog dat dit ’n wetswysiging noodsaak. Daar word aan die hand gedoen dat alle persone wat op 1 Julie 2007 ouer as agtien was maar jonger as een-en-twintig jaar, op daardie dag meerderjarig geword het. Die verlaging van die meerderjarigheidsouderdom het enorme praktiese implikasies. Hierdie bydrae ontleed die effek daarvan op verjaringstermyne, derdepartyeise, die restitutio in integrum, onderhoudsbevele, skikkingsaktes en soortgelyke dokumente. Ten slotte word aan die hand gedoen dat meer as net die erkenning van kinderregte ingevolge hierdie nuwe Wet nodig is. Dit is naamlik van kardinale belang dat kinders bemagtig word om hulle regte en verantwoordelikhede te kan uitleef. en_US
dc.identifier.citation Boezaart, T 2008, 'Some comments on the interpretation and application of section 17 of the Children’s Act 38 of 2005', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 245-254. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10350
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Interpretation en_US
dc.subject Application en_US
dc.subject Section 17 en_US
dc.subject Children’s Act en_US
dc.title Some comments on the interpretation and application of section 17 of the Children’s Act 38 of 2005 en_US
dc.title.alternative ’n Paar opmerkings oor die uitleg en toepassing van artikel 17 van die Children’s Act 38 van 2005 en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record