Where two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminals

Show simple item record

dc.contributor.author Stevens, G.P. (Geert Philip)
dc.date.accessioned 2009-05-27T08:02:24Z
dc.date.available 2009-05-27T08:02:24Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Die bepaling en vasstelling van potensiële gevaarlikheid by gevaarlike misdadigers en die rol wat die psigiater vervul by sodanige ondersoeke, is ’n onderwerp wat al tot vele besprekings aanleiding gegee het. In hierdie artikel bespreek die outeur die rol van psigiatrie by die bepaling van gevaarlikheid spesifiek met verwysing na artikels 286A en 286B van die Strafproseswet 51 van 1977. Die klem word gevestig op die kardinale rol wat psigiaters tydens hierdie ondersoeke speel ten spyte van vele kritiek wat gehuldig word met betrekking tot die vraag of psigiaters gevaarlikheid kan bepaal al dan nie. ’n Vergelykende studie met die Kanadese regstelsel met betrekking tot hierdie onderwerp word ook gelewer. Daar word ook aangedui dat die bepalings wat handel met gevaarlike oortreders in beide Suid-Afrika en Kanada grondwetlik bevind is en gevolglik dat die psigiater ’n onontbeerlike rol vervul tydens hierdie ondersoeke. Laastens word oplossings voorgestel ten einde optimale benutting van die psigiatriese wetenskap tydens vasstelling van gevaarlikheid te bewerkstellig. en_US
dc.identifier.citation Stevens,GP 2008, 'Where two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminals', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 332-351. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10202
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Dangerous criminals en_US
dc.subject Criminals psychiatry en_US
dc.subject.lcsh Criminals -- Mental health services en_US
dc.subject.lcsh Violence -- Psychological aspects en_US
dc.subject.lcsh Criminal psychology en_US
dc.title Where two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminals en_US
dc.title.alternative Waar twee oseane ontmoet : perspektiewe rakende die wisselwerking tussen die reg en psigiatrie met betrekking tot die vasstelling van toekomstige gevaarlikheid by gevaarlike oortreders en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record