Where two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminals

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Stevens, G.P. (Geert Philip)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die bepaling en vasstelling van potensiële gevaarlikheid by gevaarlike misdadigers en die rol wat die psigiater vervul by sodanige ondersoeke, is ’n onderwerp wat al tot vele besprekings aanleiding gegee het. In hierdie artikel bespreek die outeur die rol van psigiatrie by die bepaling van gevaarlikheid spesifiek met verwysing na artikels 286A en 286B van die Strafproseswet 51 van 1977. Die klem word gevestig op die kardinale rol wat psigiaters tydens hierdie ondersoeke speel ten spyte van vele kritiek wat gehuldig word met betrekking tot die vraag of psigiaters gevaarlikheid kan bepaal al dan nie. ’n Vergelykende studie met die Kanadese regstelsel met betrekking tot hierdie onderwerp word ook gelewer. Daar word ook aangedui dat die bepalings wat handel met gevaarlike oortreders in beide Suid-Afrika en Kanada grondwetlik bevind is en gevolglik dat die psigiater ’n onontbeerlike rol vervul tydens hierdie ondersoeke. Laastens word oplossings voorgestel ten einde optimale benutting van die psigiatriese wetenskap tydens vasstelling van gevaarlikheid te bewerkstellig.

Description

Keywords

Dangerous criminals, Criminals psychiatry

Sustainable Development Goals

Citation

Stevens,GP 2008, 'Where two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminals', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 332-351. [www.lexisnexis.co.za]