Where two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminals

dc.contributor.authorStevens, G.P. (Geert Philip)
dc.date.accessioned2009-05-27T08:02:24Z
dc.date.available2009-05-27T08:02:24Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractDie bepaling en vasstelling van potensiële gevaarlikheid by gevaarlike misdadigers en die rol wat die psigiater vervul by sodanige ondersoeke, is ’n onderwerp wat al tot vele besprekings aanleiding gegee het. In hierdie artikel bespreek die outeur die rol van psigiatrie by die bepaling van gevaarlikheid spesifiek met verwysing na artikels 286A en 286B van die Strafproseswet 51 van 1977. Die klem word gevestig op die kardinale rol wat psigiaters tydens hierdie ondersoeke speel ten spyte van vele kritiek wat gehuldig word met betrekking tot die vraag of psigiaters gevaarlikheid kan bepaal al dan nie. ’n Vergelykende studie met die Kanadese regstelsel met betrekking tot hierdie onderwerp word ook gelewer. Daar word ook aangedui dat die bepalings wat handel met gevaarlike oortreders in beide Suid-Afrika en Kanada grondwetlik bevind is en gevolglik dat die psigiater ’n onontbeerlike rol vervul tydens hierdie ondersoeke. Laastens word oplossings voorgestel ten einde optimale benutting van die psigiatriese wetenskap tydens vasstelling van gevaarlikheid te bewerkstellig.en_US
dc.identifier.citationStevens,GP 2008, 'Where two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminals', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 332-351. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10202
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectDangerous criminalsen_US
dc.subjectCriminals psychiatryen_US
dc.subject.lcshCriminals -- Mental health servicesen_US
dc.subject.lcshViolence -- Psychological aspectsen_US
dc.subject.lcshCriminal psychologyen_US
dc.titleWhere two oceans meet : reflections on the interaction between law and psychiatry in the prediction of future dangerousness in dangerous criminalsen_US
dc.title.alternativeWaar twee oseane ontmoet : perspektiewe rakende die wisselwerking tussen die reg en psigiatrie met betrekking tot die vasstelling van toekomstige gevaarlikheid by gevaarlike oortredersen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Stevens_Where(2008).pdf
Size:
152.38 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: