A supranational African Union? Gazing into the crystal ball

Show simple item record

dc.contributor.author Fagbayibo, Babatunde Olaitan
dc.date.accessioned 2009-05-18T13:23:26Z
dc.date.available 2009-05-18T13:23:26Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Die ontstaan van die Afrika Unie (AU) word gesien as ’n poging tot die herposisionering van Afrika vir die uitdagings van die kontemporêre realpolitik en, in die besonder, as ’n padkaart tot die bereiking van ’n politieke unie. Die institusionele argitektuur van die AU, gebaseer op die Europese Unie, dui die bedoeling van die argitekte van die AU aan om die organisasie met supranasionale eienskappe toe te rus. Tot op hede het geeneen van die instansies supranasionale magte begin uitoefen nie. Dit is teen hierdie agtergrond dat hierdie artikel die bespreking van supranasionalisme en die kerneienskappe van die AU binne die konteks van Afrika-integrasie probeer plaas deur te argumenteer dat die instansies van die AU nie supranasionale entiteite is nie. Vir die AU om sy volle potensiaal te bereik is dit noodsaaklik dat alle lidstate opregte politieke wil toon om ’n graad van soewereiniteit aan sy instansies te verleen. en_US
dc.identifier.citation Fagbayibo, B 2008, 'A supranational African Union? Gazing into the crystal ball', De Jure, vol. 3, pp. 493-503. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10063
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject African Union en_US
dc.subject.lcsh African Union en_US
dc.title A supranational African Union? Gazing into the crystal ball en_US
dc.title.alternative Supranasionale Afrika Unie? Die toekoms voorspel en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record