Roos, J.L. (Johannes Louw)
(AOSIS Open Journals, 2017-09-29)
Die komplekse genetiese argitektuur van skisofrenie word kortliks omskryf deur na
twee kontrasterende (maar konseptueel verbandhoudende) hipoteses te verwys.
Bevindings van die lokus van genoomwye assosiasiestudies (GWAS) ...