Unknown
(Transvaler, 1945-06-21)
AFRIKAANS SUMMARY: Die sierlike en moderne kerkgebou van die pas-afgestigte Pretoria-Noord-gemeente van die N.H. of G. Kerk is voltooi, en word op Saterdag 23 Junie 1945 ingewy. Die kerk is deur Gerard Moerdijk ontwerp: ...