Abstract:
Wetenskaplikes op die
gebied van plantekologie
het tot die 1970’s
die unieke spesiesamestelling
van verskillende
plantgemeenskappe hoofsaaklik
toegeskryf aan:
• Kompetisie tussen plante vir water, lig
en voedingselemente.
• Selektiewe benutting van plante deur
herbivore.
• Aanpasbaarheid van plante by heersende
klimaat- en grondfaktore.