Pepper, Michael S.(University of Pretoria, 2012-10-31)
Die snel ontwikkelende terrein van stamselnavorsing skep voortdurend hoë verwagtinge by pasiënte. Stamselle is ongedifferensieerde selle wat die vermoë besit om hulself te hernu en wat deur differensiëring in al die ...
Muller, Julian C.(University of Pretoria, 2012-10-31)
Teologie as 'n verhaal van twyfel en verbeelding moet in teenstelling met die tradisionele benadering tot teologie as 'n stelsel van proposisionele sekerhede verstaan word. Twyfel en verbeelding is 'n onafskeidbare deel ...
Howie, Sarah J.(University of Pretoria, 2011-08-04)
GEHALTEONDERRIG VIR ALMAL - SUID-AFRIKA SE SOEKE NA DIE "HEILIGE GRAAL" ?
aangebied deur prof Sarah Howie.
Internasionale agentskappe fokus die afgelope twee dekades op "onderwys vir almal". Op 'n vasteland waar "onderwys ...