Die terapeutiese waarde van humor en satire in die visuele kunste

Show simple item record

dc.contributor.postgraduate Combrinck, J.C.
dc.date.accessioned 2017-03-07T11:45:26Z
dc.date.available 2017-03-07T11:45:26Z
dc.date.created 1997
dc.date.issued 1997
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1997. en_ZA
dc.description.abstract Die ondersoek na die moontlike terapeutiese uitwerking van humor en satire in die visuele kunste is gemotiveer deur die navorser se persoonlike belangstelling in sielkunde en sosiologie, en die verband wat daar bestaan tussen hierdie dissiplines en die visuele kunste. Die moontlikhede wat hierdie navorsingsveld bied, was te omvangryk om in sy geheel in hierdie verhandeling te ondersoek, en die keuse het in die besonder geval op die ondersoek van humor en satire as terapeutiese instrument in die visuele kunste. Intensiewe navorsing deur verskeie deskundiges is op die afsonderlike gebiede van humor, satire en terapie gedoen, asook die menifestasies van humor in die visuele kunste. Dit blyk egter dat daar tot hede toe geen navorsing gedoen is wat die verband tussen die komponente van humor, satire en terapie ondersoek nie. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Combrinck, J 1997, Die terapeutiese waarde van humor en satire in die visuele kunste, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59309> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59309
dc.language.iso Afrikaans af_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die terapeutiese waarde van humor en satire in die visuele kunste af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record