Die lewe en skilderwerk van Maggie Laubser

Show simple item record

dc.contributor.postgraduate Botha, Elizabeth Josephine
dc.date.accessioned 2017-02-15T09:07:21Z
dc.date.available 2017-02-15T09:07:21Z
dc.date.created 1964
dc.date.issued 1964
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1964. en_ZA
dc.description.abstract Die doel van hlerdie verhandeling is om die stylontwikkeling in Maggie Laubser se oeuvre na te gaan aan die hand van haar skilderwerk. Om in staat te wees om so 'n stylontwikkeling aan te stip, is sover as moontlik gepoog om 'n geheelbeeld van haar verteenwoordigende skilderwerk te verkry - dit wil sê van haar heel vroegste werk (1902) tot haar resentste werk (1962) is opgespoor en besigtig. Omdat die studie oor 'n bepaalde kunstenaar se stylontwikkeling handel, word die werk in periodes verdeel en chronologies bespreek; verder is gepoog om die rnees tiperende werke van so 'n periode uit te soek vir nadere ontleding en bespreking. Die periodes waarin Maggie Laubser se oeuvre hierin verdeel word, kan nie as waterdigte kompartemente beskou word nie aangesien 'n stylontwikkelling 'n geleidelike verandering toon. Die daarstelllng van verskillende periodes in die chronologiese verloop daarvan vergemaklik egter 'n studie daaroor alhoewel die gevaar van herhaling by die behandeling nie altyd te ontkom is nie. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Botha, EJ 1964, Die lewe en skilderwerk van Maggie Laubser, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59055> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59055
dc.language.iso Afrikaans af_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die lewe en skilderwerk van Maggie Laubser af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record