Anderkant verstaatlikte konstitusionalisme

Show simple item record

dc.contributor.author Malan, Jacobus J. (Koos)
dc.date.accessioned 2017-01-25T08:23:52Z
dc.date.available 2017-01-25T08:23:52Z
dc.date.issued 2016-12
dc.description.abstract Openbare regeringsgesag, wat binne ʼn konstitusionele orde uitgeoefen word, is ʼn deurlopende essensie van die politiek en die konstitusionele reg. Die huidige territoriale staat, waarin ons ons tans bevind, is bloot een van verskeie verskyningsvorme waarbinne openbare gesag uitgeoefen word.1 Dit is nie permanent nie. Ingelui deur Engeland en Frankryk het die territoriale staat ʼn duidelik aanduibare ontstaan gedurende die sestiende en sewentiende eeue beleef en as historiese verskynsel is dit onvermydelik bestem om ook tot ’n einde te kom. Diegene wat met die territoriale staat omgaan asof dit bykans a-histories en tydloos is, kan hulself gerus daaraan herinner dat selfs Thomas Hobbes wat die magtige Leviatan in goddelike terme beskryf het, darem begryp het dat dié god oplaas ʼn tydelike – sterflike – god is. en_ZA
dc.description.department Public Law en_ZA
dc.description.librarian am2017 en_ZA
dc.description.uri http://www.journals.co.za/content/journal/akgees en_ZA
dc.description.uri http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_serial&pid=0041-4751&lng=en en_ZA
dc.identifier.citation Malan, K 2016, 'Anderkant verstaatlikte konstitusionalisme', Tydskrif vir Geesteswetenskappe / The Journal of Humanities, vol. 56, no. 4-2, pp. 1252-1265. en_ZA
dc.identifier.issn 0041-4751
dc.identifier.other 10.17159/2224-7912/2016/v56n4-2a12
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/58619
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en_ZA
dc.rights Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en_ZA
dc.subject Konstitusionalisme en_ZA
dc.subject Territoriale staat en_ZA
dc.subject Politiek en_ZA
dc.title Anderkant verstaatlikte konstitusionalisme en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record