Aligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policy

Show simple item record

dc.contributor.author Beckmann, Johan L.
dc.date.accessioned 2008-05-21T08:50:01Z
dc.date.available 2008-05-21T08:50:01Z
dc.date.issued 2007
dc.description.abstract Die artikel is gebaseer op ’n huldigingslesing vir wyle professor PJ (Hans) Visser wat op 2007-07-27 by die Universiteit van Pretoria gelewer is. Professor Visser was ’n baanbreker in onderwysreg en die artikel neem slegs ’n gedeelte van sy werk oor onderwysreg in oënskou. Die bydrae toon aan dat sy werk dikwels oor die wanbelyning tussen die reg en skoolbeheer gehandel het. Ter aanvang word die konsep “belyning” omskryf waarna die oorsake van wanbelyning aan die orde gestel en ’n “katalogus” van voorbeelde van wanbelyning aangebied word. Visser se behandeling van wanbelyning voortspruitend uit algemene beleid oor die onderwys word daarna kortliks bespreek. Die bespreking word gevolg deur ’n ondersoek na sy analise van wanbelyning ten opsigte van skoolbeheer per se en ten opsigte van die rol van ouers en leerders in skoolbeheer in die besonder. Ten slotte, word sy voorstelle vir die hersiening van die Skolewet van 1996 onder die loep geneem, voordat enkele aanbevelings gemaak word oor hoe sy nalatenskap gedenk kan word. en
dc.format.extent 193219 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Beckmann, J 2007, 'Aligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policy', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 205-221. [www.lexisnexis.co.za] en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/5402
dc.language.iso en en
dc.publisher LexisNexis en
dc.rights LexisNexis en
dc.subject School governance en
dc.subject Education law en
dc.subject Hans Visser en
dc.subject School governing bodies en
dc.subject.lcsh School boards -- Law and legislation -- South Africa en
dc.title Aligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policy en
dc.title.alternative Belyning van skoolbeheer en die reg : Hans Visser oor onderwysregspraak en -beleid af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record