The inalienable right to take the law into our own hands and the faltering state

Show simple item record

dc.contributor.author Malan, J.
dc.date.accessioned 2008-05-15T13:05:14Z
dc.date.available 2008-05-15T13:05:14Z
dc.date.issued 2007
dc.description.abstract Die artikel ondersoek die wisselwerking tussen die owerheid se verpligting tot die handhawing van vrede en die onvervreembare individuele reg om in die afwesigheid van doeltreffende owerheidsoptrede eierigting te gebruik ten einde daadwerklike of dreigende geweld teen lewe en liggaam af te weer. Die ondersoek begin met 'n bondige bespreking van a 12(1)(c) van die grondwet - die individuele reg op vryheid teen geweld van sowel 'n openbare as 'n private oorsprong en enkele ander tersaaklike grondwetlike bepalings. Die effek van hierdie reg, soos ook blyk uit gerapporteerde regspraak waar dit ter sprake was, is dat die trefwydte van deliktuele aanspreeklikheid verbreed is. Versuim van die owerheid om dié reg in stand te hou, het egter veel meer verreikende, spesifiek staatsregtelike, implikasies. Dit word duidelik teen die agtergrond van 'n uiteensetting van die totstandkoming van die staat deur 'n sosiale kontrak soos deur Thomas Hobbes (onder meer implisiet ondersteun in 'n dictum van regter Ackermann in die Makwanyane saak) verduidelik. Daarvolgens dra elkeen sy onvervreembare reg om persoonlik sy fisiese integriteit teen onregmatige aanvalle te verdedig aan die owerheid oor met dien verstande dat die owerheid die beskermingsfunksie deurlopend doeltreffend namens elke individu sal behartig. Die oordrag is dus gekwalifiseerd en sodra die owerheid in die nakom van hierdie plig misluk, herleef die reg op eierigting summier. Wanneer die owerheid faal, misluk dit gelyktydig op twee fronte: eerstens faal dit in die instandhouding van die individuele reg op vryheid en beskerming teen geweld; tweedens, juis omdat die dormante reg op eierigting hierdeur geaktiveer word, ondermyn die owerheid tegelykertyd ook die grondslag van die staat se bestaan en verbeur die staat gevolglik sy monopolie op legitieme geweld. Terwyl die gevoelige wisselwerking tussen die owerheid se verpligting en die (aktiewe) reg op eierigting normaalweg buite berekening val, tree dié potensieel ontwrigtende verhouding in omstandighede van endemiese geweldsmisdaad helder op die voorgrond. af
dc.format.extent 332235 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Malan, J 2007, 'The inalienable right to take the law into our own hands and the faltering state', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 4, pp. 642-654. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_ju_tsar.html] en
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/5290
dc.language.iso en en
dc.publisher Juta Law en
dc.rights Juta Law en
dc.subject Government en
dc.subject Violence en
dc.subject Violation of rights en
dc.subject Right to freedom from violence en
dc.subject.lcsh Violence (Law) -- South Africa en
dc.subject.lcsh Human rights en
dc.title The inalienable right to take the law into our own hands and the faltering state en
dc.title.alternative Onvervreembare reg op eierigting en die falende staat af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record