Section 71 of the National Health Act : a call for a review of the consent requirement for child participation in health research

Show simple item record

dc.contributor.author Buchner-Eveleigh, Mariana
dc.contributor.author Vogel, Fred
dc.date.accessioned 2016-04-14T09:49:33Z
dc.date.available 2016-04-14T09:49:33Z
dc.date.issued 2015
dc.description.abstract Die Nasionale Gesondheidswet handel spesifiek oor die toestemming van kinders tot deelname aan gesondheidsnavorsing. Artikel 71, wat op 1 Maart 2012 in werking getree, het, verplig ouers of voogde om toestemming vir navorsing met kinders, ongeag hul ouderdom, te verleen. Daarbenewens moet die kind toestem as hy of sy voldoende begrip toon. Alhoewel die doel van die artikel is om kinders te beskerm, is dit nie sonder kritiek nie. Die artikel neem nie die outonomie van adolessente voldoende in ag nie en ignoreer ook die feit dat baie kinders nie ouers of voogde het nie, maar deur sorggewers versorg word. Die doel van die artikel is dan juis om na hierdie twee punte van kritiek te kyk en aanbevelings te maak. In die bespreking sal dit duidelik blyk dat die artikel in stryd is met bepalings van die Kinderwet en die Wet op die Beëindiging van Swangerskap en dat dit ook kinders se grondwetlike regte ondermyn. Spesiale aandag word ook gegee aan die vraag of sorggewers, veral kinderhoofde van huishoudings, toestemming tot navorsing kan gee. en_ZA
dc.description.department Private Law en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za en_ZA
dc.identifier.citation Buchner-Eveleigh & Vogel ‘Section 71 of the National Health Act: a call for a review of the consent requirement for child participation in health research’ 2015 De Jure 280-292 http://dx.DOI.org/ 10.17159/2225-7160/2015/v48n2a2. en_ZA
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.other 10.17159/2225-7160/2015/v48n2a2
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/52002
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press en_ZA
dc.rights Pretoria University Law Press en_ZA
dc.subject Gesondheidsnavorsing en_ZA
dc.subject Deelname van Kinders en_ZA
dc.subject Toestemmingsvereiste en_ZA
dc.subject Nasionale Gesondheidswet en_ZA
dc.subject National Health Act en_ZA
dc.subject Child participation en_ZA
dc.subject Deelname van kinders en_ZA
dc.subject Health research en_ZA
dc.subject Consent requirement en_ZA
dc.title Section 71 of the National Health Act : a call for a review of the consent requirement for child participation in health research en_ZA
dc.title.alternative Artikel 71 van die Nasionale Gesondheidswet : 'n pleit vir hersiening van die toestemmingsvereiste vir deelname van kinders in gesondheidsnavorsing en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record