’n Evaluasie van teologiese opleiding in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika in die lig van ’n missionale ekklesiologie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Niemandt, Cornelius Johannes Petrus (Nelus) en
dc.contributor.postgraduate Niemandt, Doret en
dc.date.accessioned 2015-11-25T09:48:28Z
dc.date.available 2015-11-25T09:48:28Z
dc.date.created 2015/09/01 en
dc.date.issued 2015 en
dc.description Mini-dissertation (MTh)--University of Pretoria, 2015. en
dc.description.abstract Daar is tans ’n heersende missionale ekklesiologie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA). Hervormde teoloë is eens dat dit die ware wese en roeping van die kerk uitspel. Die uitdaging is nou om hierdie ekklesiologie in gemeentes gestalte te laat vind. Predikante is die sentrale figure in tradisionele gereformeerde gemeentes, soos die van die NHKA, en speel dus ’n sleutelrol in hoe kerkwees in hierdie gemeentes verstaan en uitgeleef word. Die transformasieproses van gemeentes na missionale gemeentes hang dus grotendeels van die predikant af. Predikante is egter nie in staat om hierdie ingewikkelde proses te hanteer nie. Hulle het die regte tipe opleiding nodig om dit te kan bewerkstellig. Die huidige teologiese opleiding van die NHKA, soos dit geskied aan die Universiteit van Pretoria, in samewerking met die Kuratorium en Hervormde Teologiese Kollege, slaag nie daarin om studente die regte vaardighede en kapasiteit aan te leer vir die vorming van missionale gemeentes nie. Die teologiese opleiding van die NHKA moet dus aangepas of verander word om dit moontlik te maak om ander tipe leiers, naamlik missionale leiers, te vorm. en
dc.description.abstract Currently, the prevalent discourse of the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) is a missional ecclesiology. Reformed theologians are of like mind that this doctrine encompases the true nature and calling of the church. The challenge is manefesting this ecclesiology in congregations. Ministers are the central figures of the traditional congregation, like those of the NHKA, and thus play a key role in the conceptualisation and praxis of church life. The transformation process from congregations to missional congregations is mostely dependant on the minister. Ministers, however, are not equipped to handle the complexity of this process. They require precise training to achieve this goal. The current syllabus of theological education of the NHKA, as is utilised by the University of Pretoria, in partnership with the Kuratorium and Hervormde Teologiese Kollege, is unsuccesful in training students the required capacity and skills for the formation of missional congregations. The theological education of the NHKA must be adapted or changed in order to train new leaders – missional leaders.
dc.description.availability Unrestricted en
dc.description.degree MTh en
dc.description.department Science of Religion and Missiology en
dc.description.librarian tm2015 en
dc.identifier.citation Niemandt, D 2015, ’n Evaluasie van teologiese opleiding in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika in die lig van ’n missionale ekklesiologie, MTh Mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/50739> en
dc.identifier.other S2015 en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/50739
dc.language.iso en en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2015 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject UCTD en
dc.title ’n Evaluasie van teologiese opleiding in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika in die lig van ’n missionale ekklesiologie en
dc.type Mini Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record