Klein begin 1916−1933

Show simple item record

dc.contributor.author Oberholzer, J.P.
dc.date.accessioned 2015-09-15T09:06:23Z
dc.date.available 2015-09-15T09:06:23Z
dc.date.issued 2010-09
dc.description.abstract Die Klein Begin 1916−1933 : Die opleiding neem ‘n aanvang met een kerklike dosent, J.H.J.A. Greyventein, en ‘n aantal universiteitsdosente. Die studentetal groei stadig. Die vertrek van professor Paterson en die koms van S.P. Engelbrecht in 1921 bring ‘n belangrike wending. Wanneer B. Gemser in 1926 toetree, is daar drie dosente wat tegelyk ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk is. Gemser is dosent in Teologie sowel as in Lettere en Wysbegeerte waar hy begin met die vestiging van ‘n sterk departement Semitiese Tale. Engelbrecht se kundigheid omvat Kerkgeskiedenis sowel as ‘n unieke kennis van die Voortrekker- en ou Tansvaalse geskiedenis en dit kom die Departement Geskiedenis ten goede. Die akademiese gehalte van die opleiding neem toe, en so ook die studentetal. ‘n Bedreiging vir die voortbestaan van die Fakulteit teologie is afgeweer deur die tydige optrede van S.P. Engelbrecht en die tussenkoms van die Eerste Minister. Die selfstandigwording van die Universiteit van Pretoria en die Afrikaanswording van die Universiteit bring ‘n veranderde konteks en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Oberholzer, J.P., 2010, ‘Die Klein Begin 1916−1933’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #922, 22 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i3. 922. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v66i3. 922
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/49875
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher OpenJournals Publishing en_ZA
dc.rights © 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject Opleiding en_ZA
dc.subject Een kerklike dosent en_ZA
dc.subject J.H.J.A. Greyventein en_ZA
dc.subject Aantal universiteitsdosente en_ZA
dc.subject Nederduitsch Hervormde Kerk
dc.title Klein begin 1916−1933 en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record