Voorwoord deur die voorsitter van die Hervormde dosentevergadering, in ‘honderd jaar kerk en teologiese opleiding : ‘n kroniek van die Hervormde Kerk

Show simple item record

dc.contributor.upauthor Van Eck, Ernest
dc.date.accessioned 2015-09-15T06:14:29Z
dc.date.available 2015-09-15T06:14:29Z
dc.date.issued 2010-09
dc.description.abstract Met die publikasie, Honderd jaar kerk en teologiese opleiding: ‘n Kroniek, word die 100-jarige bestaan van die Kuratorium vir Teologiese Opleiding van die Nederduitsch Hervormde Kerk gevier. Dit gaan egter oor veel meer as net die handelinge van die Kuratorium die afgelope 100 jaar. Die aard van die teologiese nadenke van die Kerk en verwante gesprekke tydens en besluite van verskeie Algemene Kerkvergaderings vorm ook deel van die verhaal. en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Van Eck, E., 2010, ‘Voorwoord deur die voorsitter van die Hervormde Dosentevergadering’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #946, 1 page. DOI: 10.4102/hts.v66i3.946. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v66i3.946
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/49846
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher OpenJournals Publishing en_ZA
dc.rights © 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject Teologiese nadenke en_ZA
dc.subject Verwante gesprekke en_ZA
dc.subject Nederduitsch Hervormde Kerk en_ZA
dc.subject Algemene kerkvergaderings en_ZA
dc.subject Besluite en_ZA
dc.title Voorwoord deur die voorsitter van die Hervormde dosentevergadering, in ‘honderd jaar kerk en teologiese opleiding : ‘n kroniek van die Hervormde Kerk en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record