Mens as deelname aan ‘n ‘geskonde en besete wêreld’ : C.K. Oberholzer, fenomenologie en Pretoria

Show simple item record

dc.contributor.author Duvenage, Pieter
dc.date.accessioned 2015-09-11T05:11:06Z
dc.date.available 2015-09-11T05:11:06Z
dc.date.issued 2009-08
dc.description.abstract Human participation in a scarred and frenzied world: C.K. Oberholzer, phenomenology and Pretoria This article focuses on the living presence of phenomenology as an intellectual tradition at the University of Pretoria, and more specifically the role of C.K. Oberholzer (1904–1983) in creating a space for such reflection. The article consists of four (interrelated) parts: the founding years of philosophy at the University of Pretoria against the colonial backdrop of the British Empire, and the rise of Oberholzer under different circumstances in the 1930s; a succinct definition and description of phenomenology in four chronological waves of influence over the last century; the specific way in which Oberholzer interpreted and appropriated phenomenology in the Pretoria context; and finally, the political implications of Oberholzer’s phenomenology and philosophical anthropology in the apartheid years, the present as well as the future. en_ZA
dc.description.abstract Denke is ondenkbaar sonder konteks. Dít impliseer dat betoë en redes in ‘n hedewerklikheid of hedepraktyk altyd met die geskiedenis verband hou. Anders gestel: Denke in die hede het ‘n verantwoordelikheid teenoor die verlede ten einde ‘n toekoms te kan hê. Denke is ook dank of dankbaarheid. Die filosofiese denke aan die Universiteit van Pretoria is in hierdie opsig geen uitsondering nie. Oor die afgelope honderd jaar het verskillende filosofiese benaderings hier tot uiting gekom. Met verloop van tyd het daar ‘n wisselwerking tussen filosofiese en teoretiese tradisies aan die een kant, en die toepassing van hierdie tradisies deur verskillende generasies denkers aan die ander kant ontstaan. Veral een filosofiese tradisie, naamlik die fenomenologie (en opvolgertradisies soos die eksistensialisme, wysgerige antropologie, hermeneutiek, kritiese teorie en dekonstruksie), het danksy die onvermoeide bydrae van C.K. Oberholzer aan die Universiteit van Pretoria ‘n groot invloedsfeer opgebou. Teen hierdie agtergrond is die bedoeling hier om oor die spore, impak en afloop van die fenomenologiese tradisie in Pretoriase verband te besin. Waarom het verskeie generasies filosowe gereken dat hierdie benadering juis in hulle verwysingswêreld toepaslik is? Waarom het juis ‘n fenomenologies-kontinentale benadering, en nie byvoorbeeld die analitiese benadering nie, so ‘n vrugbare filosofiese kweekplek in Pretoria gevind? Om bostaande vrae te beantwoord, word hierdie bydrae in vier (interafhanklike) gedeeltes uiteengesit, naamlik (1) die ontstaan van Filosofie in Pretoria, en die opgang van Oberholzer; (2) ‘n bondige bespreking van die belangrikste aspekte van fenomenologie; (3) die bepaalde wyse waarop Oberholzer hom die fenomenologie in Pretoriase verband toeëien; en (4) die politieke implikasies van Oberholzer se bydrae vir vandag én die toekoms. en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Duvenage, P., 2009, ‘Die mens as deelname aan ‘n “geskonde en besete wêreld”: C.K. Oberholzer fenomenologie en Pretoria’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies 65(1), Art. #188, 7 pages.DOI: 10.4102/hts.v65i1.188. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v65i1.188
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/49791
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher OpenJournals Publishing en_ZA
dc.rights © 2009. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject C.K. Oberholzer en_ZA
dc.subject Fenomenologie en_ZA
dc.subject Pretoria en_ZA
dc.subject Human participation en_ZA
dc.subject Phenomenology en_ZA
dc.subject Mens deelname en_ZA
dc.title Mens as deelname aan ‘n ‘geskonde en besete wêreld’ : C.K. Oberholzer, fenomenologie en Pretoria en_ZA
dc.title.alternative Human participation in a scarred and frenzied world : C.K. Oberholzer, phenomenology and Pretoria en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record