Beoefening van die ekonomie as wetenskap : verouderd in 'n veranderende wêreld?

Show simple item record

dc.contributor.author Van Heerden, J.H. (Jan Horn), 1957-
dc.date.accessioned 2008-03-18T09:12:17Z
dc.date.available 2008-03-18T09:12:17Z
dc.date.issued 1998-06
dc.description.abstract As ek 'n intreerede korrek verstaan, dan moet 'n mens die vraag beantwoord: waarmee behoort my vakgebied besig te wees? Die antwoord is voor die hand liggend: Maar wat is wetenskap, en wat is die ekonomiese wetenskap per slot van rekening? Hierdie is nie vrae wat ons as ekonome elke dag oordink nie, en ek het my heel gou vasgeloop teen taamlik moeilik verteerbare filosofiese geskrifte in my soeke na die antwoorde op bogenoemde vrae. Dit is soortgelyk aan die vraag: Wat is die sin van die lewe, waaroor tallose boeke geskryf is. Die filosowe in die gehoor moet my asseblief verskoon as ek aanhaal uit hulle geskrifte, maar ek moes dit doen om my eie prentjie van die ekonomiese wetenskap te verhelder. af
dc.format.extent 93483 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Van Heerden, JH 1998, 'Beoefening van die ekonomie as wetenskap: verouderd in 'n veranderende wêreld?', The South African Journal of Economics, vol. 66, no. 2, pp. 86-95. [http://www.blackwellpublishing.com/journal.asp?ref=0038-2280&site=1] af
dc.identifier.issn 0038-2280
dc.identifier.other 10.1111/j.1813-6982.1998.tb01248.x
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/4755
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher Blackwell en
dc.rights Blackwell. The definitive version is available at www.blackwell-synergy.com en
dc.subject Ekonomie af
dc.subject Ekonomiese wetenskap af
dc.subject Wiskunde af
dc.subject Neo - klassieke beskouing af
dc.subject.lcsh Economics en
dc.title Beoefening van die ekonomie as wetenskap : verouderd in 'n veranderende wêreld? af
dc.type Postprint Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record