Direct marketing and spam via electronic communications : an analysis of the regulatory framework in South Africa

Show simple item record

dc.contributor.author Hamann, Bernard
dc.contributor.author Papadopoulos, Sylvia
dc.date.accessioned 2015-01-30T06:01:42Z
dc.date.available 2015-01-30T06:01:42Z
dc.date.issued 2014
dc.description.abstract Direkte bemarking en spam deur middel van elektroniese kommunikasies : 'n ontleding van die regulerende raamwerk in Suid-Afrika Hierdie artikel weerlê die feit dat die reguleering van "spam" en direkte bemarking aanlyn nie holistiese aandag geniet nie en dat die gefragmenteerde benadering in terme van die Wet op Elektroniese Kommunikasies en Transaksies 25 van 2002, Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 en die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 ongewens is. Dit het die gevolg dat verbruikers onvoldoende beskerming geniet en 'n onvermoë van die reg om "spam" en direkte bemarking aanlyn effektief te beheer. Terwyl aanlyn direkte bemarking en "spam" tot 'n mate oorvleuel is "spam" 'n wyer konsep as direkte bemarking. Dit is belangrik om in gedagte te hou dat nie alle direkte bemarking "spam" is nie, en nie alle "spam" direkte bemarking is nie. Die beperking van die regulering van "spam" tot kommersiële kommunikasies of selfs die meer noue konsep, kommunikasies wat met direkte bemarking betrekking het, is nie voldoende nie omdat daar dan steeds baie verskillende tipes "spam" is wat nog ongereguleerd sal bly. Die artikel argumenteer dat hoewel onlangse regulatoriese veranderinge kan gesien word as 'n verbetering op die vorige posisie in sekere aspekte, is daar nog meer aspekte wat onaangeraak bly en daar is 'n paar bepalings wat nuwe probleme skep. Ten spyte van die onlangse veranderinge in die regulatoriese omgewing is dit waarskynlik dat verbruikers steeds blootgestel gaan word aan 'n deurlopende stroom van nuusbriewe, meningsopnames, godsdienstige boodskappe, politieke inhoud, virus waarskuwings en virus bedrog, nuus, ketting briewe, haatpos en noukeurige vervaardigde elektroniese kommunikasies wat bedrieglike of misleidende inhoud bevat. en_ZA
dc.description.librarian tm2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_ZA
dc.identifier.citation Hamann, B & Papadopoulos, S 2014, 'Direct marketing and spam via electronic communications : an analysis of the regulatory framework in South Africa', De Jure, vol. 47, no. 1, pp. 42-62. en_ZA
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/43493
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_ZA
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_ZA
dc.subject Direct marketing en_ZA
dc.subject Spam en_ZA
dc.subject Electronic communications en_ZA
dc.subject Regulations en_ZA
dc.subject South Africa (SA) en_ZA
dc.subject Direkte bemarking en_ZA
dc.subject Elektroniese kommunikasies en_ZA
dc.subject Suid-Afrika (SA) en_ZA
dc.subject Regulasies en_ZA
dc.title Direct marketing and spam via electronic communications : an analysis of the regulatory framework in South Africa en_ZA
dc.title.alternative Direkte bemarking en spam deur middel van elektroniese kommunikasies : ’n ontleding van die regulerende raamwerk in Suid-Afrika en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record