Woordlandskappe in gesprek met beeldlandskappe : ’n praktykgebaseerde ondersoek na die kreatiewe verbande tussen digkuns en visuele kuns

Show simple item record

dc.contributor.author Van Loggerenberg, Marianne
dc.contributor.author Kleyn, Leti
dc.date.accessioned 2014-12-08T07:29:59Z
dc.date.available 2014-12-08T07:29:59Z
dc.date.created 2014-12-08
dc.date.issued 2014
dc.description.abstract In this article, creative relationships between poetry (lexical text) and visual art (‘text’-in-images) are examined and illustrated with an example. The article focuses on the potential for a heightened experienced that may be created by several levels of interpretation possibly emerging between a lexical text (image-poems written by the researcher) and a ‘text’-in-image (visual artwork by Joan Miró), as these distinct fields of creativity enter into a conversation on a metaphorical level. In essence, this article is an investigation into the shared root system between poetry and visual art and is delimited to the interpretation possibilities of the creative relationships that can be highlighted and practically applied to the conversation that may emerge between the selected visual artwork of Joan Miró and the image-poem in response to this artwork. The visual artwork (image landscape) is Silence (Joan Miró, 1968) and the image-poem (image landscape) is “Buigsaamheid van ’n realiteit”. The researcher/poet uses various concepts and keywords with regard to the creative relationships that may emerge between this visual artwork and image-poem: word/lexical landscape (woordlandskap); (visual) image landscape (beeldlandskap); word cloud (woordwolk); colour calligram (kleurkalligram); methaphorical tale (beeldspraakverhaal); colour shift (kleurverskuiwing); poetic shift (versverskuiwing); and book landscape (boeklandskap). AFRIKAANS: In hierdie artikel word kreatiewe verbande tussen digkuns (woordteks) en visuele kuns (beeldteks) ondersoek en met ’n praktiese voorbeeld toegelig. Die ondersoek is gerig op die verruimingsmoontlikhede van interpretasievlakke wat tussen ’n woordteks (’n beeldgedig) en ’n beeldteks (’n visuele kunswerk van Joan Miró) kan ontstaan, as dié twee skeppingsprodukte in gesprek met mekaar tree. In wese is dié artikel ’n ondersoek na die gedeelde wortelstelsel tussen digkuns en visuele kuns en word afgebaken tot die implikasies van hierdie onderliggende verband wat toegepas kan word op ’n geselekteerde visuele kunswerk en ’n beeldgedig as reaksie op dié kunswerk. Die betrokke visuele kunswerk van Joan Miró, wat as ’n beeldlandskap in die artikel voorgestel word, is Silence (Joan Miró, 1968) en die betrokke beeldgedig wat as ’n woordlandskap in die artikel voorgestel word, is“Buigsaamheid van ’n realiteit”. Die navorser/digter maak gebruik van verskeie konsepte en sleutelwoorde met betrekking tot die kreatiewe verbande wat moontlik tussen ’n visuele kunswerk en ’n beeldgedig kan ontstaan, naamlik: woordlandskap; beeldlandskap; woordwolk; kleurkalligram; beeldspraakverhaal; kleurverskuiwing; versverskuiwing en boeklandskap. en_US
dc.description.librarian lk2014 en_US
dc.identifier.citation Van Loggerenberg, M & Kleyn, L 2014, 'Woordlandskappe in gesprek met beeldlandskappe : ’n praktykgebaseerde ondersoek na die kreatiewe verbande tussen digkuns en visuele kuns', South African Journal of Art History, vol. 29, no.4, pp. 128-147.
dc.identifier.issn 0258-3542
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/42852
dc.identifier.uri http://www.sajah.co.za
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Art Historical Work Group of South Africa
dc.rights Art Historical Work Group of South Africa en_US
dc.subject Creative writing en_US
dc.subject Visual art en_US
dc.subject Intertextuality en_US
dc.subject Joan Miró en_US
dc.subject Ekphrasis en_US
dc.subject Image-poetry en_US
dc.subject Concrete poetry en_US
dc.subject Word cloud en_US
dc.subject Calligram en_US
dc.subject Artist book en_US
dc.subject Kreatiewe skryfkuns en_US
dc.subject Visuele kuns en_US
dc.subject Intertekstualiteit en_US
dc.subject Ekphrastiese poësie en_US
dc.subject Beeldpoësie en_US
dc.subject Konkrete poësie en_US
dc.subject Woordwolk en_US
dc.subject Kalligram en_US
dc.subject Kunstenaarsboek en_US
dc.title Woordlandskappe in gesprek met beeldlandskappe : ’n praktykgebaseerde ondersoek na die kreatiewe verbande tussen digkuns en visuele kuns en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record