AFRIKAANS SUMMARY: Die muurvries in die Voortrekkermonument gaan die grootste in die wêreld wees en tonele uit die Groot Trek uitbeeld. Mej. Laurika Postma, mnre. Hennie Potgieter en F. J. Kruger, en dr. P Kirchhoff gaan die fries vervaardig.
ENGLISH SUMMARY:The wall frieze in the Voortrekker Monument will be the biggest in the world and will depict scenes from the Great Trek. Miss Laurika Postma, messrs. Hennie Potgieter and F. J. Kruger, and dr. P Kirchhoff will manufacture the frieze.