AFRIKAANS SUMMARY: Die inwyding van die N.G. Kerk in Durban sal op die 2de Februarie 1924 plaasvind. Die kerk is deur Gerard Moerdijk ontwerp.
ENGLISH SUMMARY: The inauguration of the new Dutch Reformed Church in Durban, designed by Gerard Moerdijk, will take place on the 2nd of February 1924.