dc.contributor.author |
Boezaart, C.J. (Trynie)
|
|
dc.date.accessioned |
2014-08-22T09:11:53Z |
|
dc.date.available |
2014-08-22T09:11:53Z |
|
dc.date.issued |
2013 |
|
dc.description.abstract |
Normaalweg is dit ’n kind se ouer(s) wat hom of haar in litigasie bystaan
of vir en namens die kind litigeer. In uitsonderlike gevalle is dit egter nie
moontlik of wenslik om hierdie funksie aan die ouers of voogde oor te laat
nie. Dit is deel van ons Romeins-Hollandse regserfenis dat kurators ad
litem in hierdie gevalle gebruik word om kinders se ontbrekende of
beperkte verskyningsbevoegdheid aan te vul. In hierdie bydrae word
aangetoon dat die regspraak die rol van die kurator ad litem duidelik
omskryf het deur dit onder andere te onderskei van die rol van die
Gesinsadvokaat en ’n regsverteenwoordiger. Daar word voorts ook
aangetoon dat die howe egter verder gegaan het en die rol van die kurator
ad litem wat vir kinders optree, uitgebrei het om onder andere ook die
belange van kinders in die algemeen te dien, dus in gevalle waar hulle nie
voor die hof was nie. Die uitbreiding van die rol van hierdie kurators kan
op vele maniere verklaar word. Dit kan egter nie betwyfel word dat die
Kinderwet 38 van 2005 en litigasie wat in die openbare belang ten
behoewe van kinders onderneem word, ’n leeue-aandeel hierin gespeel
het nie. Hierdie uitbreiding word verwelkom omdat toegang tot die howe
noodsaaklik is ten einde sosiale geregtigheid te bewerkstellig en
kinderregte te verwesenlik. Daar word egter ook aangetoon dat die Suid-
Afrikaanse kinderreg in hierdie verband by ander regstelsels kan
kersopsteek, aangesien kinders in sekere gevalle steeds hul reg op
deelname aan belangrike besluitneming ontneem word. |
en_US |
dc.description.librarian |
am2014 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.dejure.up.ac.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Boezaart, T 2013, 'The role of a curator ad litem and children’s access to the courts', De Jure, 46, pp. 707-726. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/41545 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.rights |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.subject |
Social justice |
en_US |
dc.subject |
Curator |
en_US |
dc.subject |
Kurator |
en_US |
dc.subject |
Children’s access to the courts |
en_US |
dc.subject |
Kinders se reg op toegang tot die howe |
en_US |
dc.subject |
Suid- Afrikaanse kinderreg |
en_US |
dc.subject |
South African child law |
en_US |
dc.title |
The role of a curator ad litem and children’s access to the courts |
en_US |
dc.title.alternative |
Rol van die kurator ad litem en kinders se reg op toegang tot die howe |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |