Reg op kollektiewe bedinging : belangrike verwikkelinge

Show simple item record

dc.contributor.author Van Jaarsveld, S.R. (Fanie)
dc.date.accessioned 2014-08-01T06:29:06Z
dc.date.available 2014-08-01T06:29:06Z
dc.date.issued 2014
dc.description.abstract Ongeveer honderd en vyftig jaar gelede is die volgende, treffende en besonder toepaslike woorde in die klassieke werk van Mary Elizabeth Braddon vervat: "There can be no reconciliation where there is no open warfare. There must be a battle, a brave, boisterous battle ... before there can be peaceful treaties and enthusiastic shaking of hands" (Braddon Lady Audley's Secret (1862) 250 (Wirago Modern Classics 1985 uitg). Hierdie omstrede en uiters aktuele onderwerp van die reg op kollektiewe bedinging (sien ook a 23(5) van die Grondwet van 1996) het alreeds oor die afgelope dekade baie aandag van die howe en skrywers geniet het - veral in die lig van verskeie gebeure gedurende die onmiddellike verlede. Die afgelope aantal jare het die SA Weermag gesukkel met die hantering van soldate op arbeidsverhoudinge-vlak - soos wat verskeie protesaksies, stakingsoptredes van soldate, onderlinge lastereise teen mekaar en die onlangse Wysigingswet op Verdediging van 2011 onteenseglik laat blyk het (teen hierdie agtergrond en in hierdie konteks moet die Wysigingswet op Verdediging van 2011 dan ook verstaan word). Eweneens het ontwrigtende stakingsoptrede gedurende die tweede helfte van 2012 in die mynbousektor en die Wes-Kaapse landboubedryf duidelik getuig dat arbeidswetgewing tekort geskiet het om die onderhawige probleme sinvol te hanteer of te voorkom het. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.journals.co.za/ej/ejour_obiter.html en_US
dc.identifier.citation Van Jaarsveld, F 2014, 'Die reg op kollektiewe bedinging : belangrike verwikkelinge', Obiter, vol. 35, no. 1, pp. 108-125. en_US
dc.identifier.issn 1682-5853
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41049
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Faculty of Law, University of Port Elizabeth en_US
dc.rights Faculty of Law, University of Port Elizabeth en_US
dc.subject Regsposisie en_US
dc.subject Interim en finale grondwette en_US
dc.subject Kollektiewe bedinging en_US
dc.subject Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 en_US
dc.subject Konstitusionele Hof en_US
dc.title Reg op kollektiewe bedinging : belangrike verwikkelinge en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record