Balancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee?

Show simple item record

dc.contributor.author Cloete, Rian
dc.contributor.author Gravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned 2014-07-21T12:22:20Z
dc.date.available 2014-07-21T12:22:20Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Die meeste prokureurs is alewig in ’n stryd gewikkel om hulle fooie te verhaal van niebetalende of onwillige kliënte. Dit blyk dat ’n toenemende aantal prokureurs noodgedwonge kontraktueel met kliënte beding om ’n verband te registreer oor hulle saaklike eiendom as sekuriteit vir regskoste. Hierdie praktyk is belaai met gevare vir kliënte en etiese vanggate vir prokureurs. Die professie vereis bepaalde etiese pligte en verantwoordelikhede teenoor kliënte en die hoogste moontlike graad van goeie trou word van prokureurs vereis. Teen hierdie agtergrond word die gevare verbonde aan die registrasie van ’n verband oor eiendom as sekuriteit vir die betaling van regskoste ondersoek en die mate waartoe hierdie praktyk binne die etiese reëls van die onderskeie prokureursordes resorteer. Die benadering wat gevolg word in die Verenigde State van Amerika word ook ondersoek ter ondersteuning van die aanbeveling om hierdie praktyk uitdruklik te verbied as synde oneties en onbehoorlik. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Cloete, R & Gravett, WH 2013, 'Balancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, no. 4, pp. 537-549. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40919
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Attorney en_US
dc.subject Mortgage en_US
dc.subject Client’s home en_US
dc.subject Secure a legal fee en_US
dc.title Balancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee? en_US
dc.title.alternative Registrasie van ’n verband deur ’n prokureur oor die eiendom van haar klient as sekuriteit vir regskoste en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record