Collective sale of sports television rights in the European Union : competition law aspects

Show simple item record

dc.contributor.author Blackshaw, Ian
dc.date.accessioned 2014-03-12T13:40:53Z
dc.date.available 2014-03-12T13:40:53Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Televisieregte vir sport word wêreldwyd vir astronomiese bedrae verhandel. In die Europese Unie (EU), word hierdie regte gewoonlik deur sportliggame en -ligas op 'n kollektiewe grondslag verhandel, ten einde die waarde daarvan te verhoog. Sulke reëlings is egter onderhewig aan EU Mededingingsmaatreëls, wat daarop gerig is, nie om mededinging te verhoed nie, maar om onregmatige mededinging te verbied en die spreekwoordelike speelveld gelyk te maak. Hierdie artikel oorweeg die maatstawwe, soos neergelê deur die mededingingsdirektoraat van die Europese Kommissie en uitgewys in regspraak van die Europese geregshof, om te bepaal of sodanige kollektiewe verhandelinge van geval tot geval regmatig is. Dit oorweeg ook die beperkings wat die sogenaamde EU "Television Without Frontiers" Directive plaas op die verhandeling van TV-regte deur sportliggame, en wat vereis dat bepaalde sportgeleenthede van sosiale belang in elkeen van die 28 lidstate van die EU algemeen beskikbaar moet wees op "gratis-oor-die-lug-televisie". Die artikel fokus ook op die onlangse appèlsake wat in die Europese geregshof ten aansien van die FIFA sokker-wêreldbeker en UEFA Europese kampioenskap beslis is. af
dc.description.librarian am2014 en
dc.description.librarian ai2014
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en
dc.identifier.citation Blackshaw, I 2013, 'Collective sale of sports television rights in the European Union : competition law aspects', De Jure, vol. 46, no. 2, pp. 401-412. en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/37121
dc.language.iso en en
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.subject Sports en
dc.subject Europese Unie (EU) af
dc.subject European Union (EU) en
dc.subject Sports television rights en
dc.subject Televisieregte vir sport af
dc.subject.lcsh Television broadcasting of sports -- European Union countries en
dc.subject.lcsh Competition, Unfair -- European Union countries en
dc.subject.lcsh Television and sports -- European Union countries en
dc.title Collective sale of sports television rights in the European Union : competition law aspects en
dc.title.alternative Kollektiewe verkope van televisieregte vir sport in die Europese Unie : mededingingsfasette af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record